Dis my naam
Bemærk venligst, at den normale 14 dages fortrydelsesret ophører ved modtagelse af adgang til e-bogen.
Produkt beskrivelse
Rorisang en haar tweelingbroer, Morena, kan nie glo hulle moet na 'n nuwe skool toe gaan nie. Hulle ou skool was reg oorkant die straat, en almal daar weet wie hulle is! Wat as hulle nie maats maak nie? Wat as hulle wegraak tussen al die vreemde gesigte? Kort voor lank kom die tweeling voor nuwe uitdagings te staan - en hulle ontdek nuwe talente! Maar sal Rorisang haar stem vind en haar stempel behoorlik kan afdruk?
Oplysninger om tilgængelighed
Detaljer
- ISBN13 9781776250752
- Udgivet 2021
- Forlag Pan Macmillan South Africa Children's Books
- Sprog Afrikaans