Personereg
Bemærk venligst, at den normale 14 dages fortrydelsesret ophører ved modtagelse af adgang til e-bogen.
Produkt beskrivelse
Personereg, wat nou die sesde uitgawe beleef, het deur die jare 'n standaardwerk oor die Suid-Afrikaanse personereg geword. Die boek is 'n algemene bron oor die personereg wat ook uitgebreide verwysings bevat. Dit reflekteer die transformasie van die personereg om die waardes te weerspieël wat in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, met spesifi eke verwysing na die Handves van Regte, verskans word.
Oplysninger om tilgængelighed
Detaljer
- ISBN13 9781485119937
- Udgivet 2017
- Forlag Juta Law
- Udgave 6
- Sprog Engelsk