Outopsie
Bloed vertel 'n storie
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.
Product description
Dr. Hestelle van Staden is ’n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly.Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood van die reggae-ster Luke Dube; En die van 'n swanger vrou wie se dood medici laat kopkrap het.
Accessibility information
Details
- ISBN13 9780624093626
- Released 2023
- Publisher Tafelberg
- Format Elektronisk medie
- Edition 1
- Language Afrikaans