Laaste kans
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.
Product description
’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus. Sommige bring hul kinders en die uitbundige gelag van kleinkinders saam. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en betekenis gevind. En dan is daar Yvette wat haarself nie sover kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.
Accessibility information
Details
- ISBN13 9780624094074
- Released 2023
- Publisher Tafelberg
- Edition 1
- Language Afrikaans