Kwaaiwater

Please select
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.

Product description

Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou.Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom ’n visterman af op nóg ’n lyk – weer ’n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar ’n derde slagoffer.Drie dae, drie vroue . ..            

Accessibility information

Details

  • ISBN13 9780798183734
  • Released 2023
  • Publisher Human & Rousseau
  • Format Elektronisk medie
  • Edition 1
  • Language Afrikaans