Minki maak `n plan
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.
Product description
Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie!Intussen kry Minki ’n nare verrassing toe haar klas ’n belangrike projek moet doen … Kort voor lank waai die hare behoorlik!
Accessibility information
Details
- ISBN13 9781776251285
- Released 2022
- Publisher Pan Macmillan South Africa Children's Books
- Language Afrikaans