Vier Seisoene Van Vreugde
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.
Product description
Moeder Bok het 'n baba bokkie wat in die laat lente gebore was wat sy "Buck" genoem het. Ons volg Buck deur sy eerste lewensjaar, wat lente, somer, herfs en winter insluit. Elke seisoen word vergesel van hulle aktiwiteite met pragtige foto's! Daar is selfs 'n verduideliking van wat die veranderinge in die seisoene veroorsaak (vir ouer kinders). Jy sal hierdie innemende hulpbron vir jou kinders se biblioteek wil kry. Dit is ouderdom geskik vir kinders 4-9.
Accessibility information
Details
- ISBN13 9781667434353
- Released 2022
- Publisher Babelcube Inc.
- Language Afrikaans