Vlam in die sneeu
Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.
Product description
Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings.
Accessibility information
Details
- ISBN13 9781415208830
- Pages 456
- Released 2015
- Publisher Random House Struik
- Format Elektronisk medie
- Edition 1
- Language Afrikaans