Kultusse in Suid-Afrika

Please select
Bemærk venligst, at den normale 14 dages fortrydelsesret ophører ved modtagelse af adgang til e-bogen.

Produkt beskrivelse

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen 'n sekte en 'n kultus, wie word in 'n kultus ingetrek en die kenmerke van 'n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om 'n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as 'n geliefde in 'n kultus vasgekeer is. 

Oplysninger om tilgængelighed

Detaljer

  • ISBN13 9780796322968
  • Udgivet 2023
  • Forlag Lux Verbi
  • Format Elektronisk medie
  • Udgave 1
  • Sprog Afrikaans