Kultusse in Suid-Afrika
Please note that the standard 14-day cancellation right terminates upon receiving access to the e-book.
Product description
Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen 'n sekte en 'n kultus, wie word in 'n kultus ingetrek en die kenmerke van 'n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om 'n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as 'n geliefde in 'n kultus vasgekeer is.
Accessibility information
Details
- ISBN13 9780796322968
- Released 2023
- Publisher Lux Verbi
- Edition 1
- Language Afrikaans